TARIEWE/HUUR
Ons huis kan, met 'n minimum van drie nagte, per dag gehuur word. Gedurende Desember handhaaf ons ’n minimum van tenminste vyf nagte. Die Paasnaweek het 'n minimum verblyf van vier nagte. Die tariewe word bereken per nag vir die hele huis; so u het die huis vir uself.
Tariewe per nag in 2024:

1-6 mense | ZAR 2600 |
7 persone | ZAR 3100 |
8 persone | ZAR 3600 |
Suid-Afrikaanse openbare vakansiedae, Paasfees (4 nagte) en Desember (5 nagte)
1-6 mense | ZAR 3200 |
7 persone | ZAR 3700 |
8 persone | ZAR 4200 |
Bespreek vir 'n week of langer en kry 10% afslag. Vir langer verblyf, vra oor ons spesiale tariewe.
Skoonmaak koste | ZAR 550 |
Die huurprijs is insluitend:
- Bed - en badlinne
- Verbruik van gas, water en elektrisiteit
- WiFi (optiese vezel)
- TV met draadlose casting
Ekstras:
Handdoeke vir die swembad (XL, per eenheid) | ZAR 85 |
Betaalopsies:
U kan in betaal ons Suid-Afrikaanse rekening in ZAR, of in Euro in ons Nederlandse bankrekening.
Na bespreking sal u 'n bevestiging van die betalingsbesonderhede ontvang. U moet binne 7 dae 'n deposito van 50% inbetaal. Ons ontvang graag die oorblywende bedrag vier weke voor u aankoms by Marloth Park.