header_dubaplains_guesttent_privatedining@2x
GENIET BEKOSTIGBARE LUUKSE EN GEMAK
BESPREEK NOU U ONVERGEETLIKE ERVARING

TARIEWE/HUUR

Ons huis kan, met 'n minimum van drie nagte, per dag gehuur word. Gedurende Desember handhaaf ons ’n minimum van tenminste vyf nagte. Die Paasnaweek het 'n minimum verblyf van vier nagte. Die tariewe word bereken per nag vir die hele huis; so u het die huis vir uself.

Tariewe per nag in 2024:

1-6 mense ZAR 2600
7 persone ZAR 3100
8 persone ZAR 3600

Suid-Afrikaanse openbare vakansiedae, Paasfees (4 nagte) en Desember (5 nagte)

1-6 mense ZAR 3200
7 persone ZAR 3700
8 persone ZAR 4200

Bespreek vir 'n week of langer en kry 10% afslag. Vir langer verblyf, vra oor ons spesiale tariewe.

Skoonmaak  koste ZAR 550

Die huurprijs is insluitend:

  • Bed - en badlinne
  • Verbruik van gas, water en elektrisiteit
  • WiFi (optiese vezel)
  • TV met draadlose casting

Ekstras: 

Handdoeke vir die swembad (XL, per eenheid) ZAR 85

Betaalopsies:

U kan in betaal ons Suid-Afrikaanse rekening in ZAR, of in Euro in ons Nederlandse bankrekening.

Na bespreking sal u 'n bevestiging van die betalingsbesonderhede ontvang. U moet binne 7 dae 'n deposito van 50% inbetaal. Ons ontvang graag die oorblywende bedrag vier weke voor u aankoms by Marloth Park.

DIE AVONTUUR BEGIN MET UCHAWI